Jaarboeke

Entrepreneurskap 313


 
Modulekode OBS 313
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Die oprigtingspraktyk geskoei op laekoste-doeltreffendheidbeginsels. Begrip vir die realiteit en komponente van die vooroprigting- en oprigtingsproses. Inkubasie en kommersialisering as deel van die entrepreneuriese proses. Internasionale blootstelling ten einde sakespoor uit te brei (samewerking in virtuele entrepreneuriese spanne).

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes OBS 114,124 en 213 met toelating tot die eksamen in OBS 223. Slegs beskikbaar vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences