Jaarboeke

Nuwe-Testamentiese wetenskap 740


 
Modulekode NTW 740
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud Kernmodule. Werkstuk waarin ’n seleksie van passasies rondom ’n teologiese tema of etiese vraagstuk aan die hand van ’n gekose eksegetiese metode bestudeer word. Die studieleier kies in oorleg met die student die tema of vraagstuk, terwyl die student die toepaslike passasies en eksegetiese metode kies.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Nuwe Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences