Jaarboeke

Narkose 200


 
Modulekode NAR 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Veeartsenykunde
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

The physiology and signs of anaesthesia.
Anaesthetics, methods and apparatus of anaesthesia. Anaesthetising and monitoring anaesthesia. Preparation and after-care. Anaesthetic emergencies.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 25 kliniese praktiese sessies per jaar 40 min elk, 3 lesings per week vir 14 weke, 1 kliniese week van 40 ure per jaar
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geselskapsdier Kliniese Studies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences