Jaarboeke

Maatskaplikewerkteorie 311


 
Modulekode MWT 311
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Metodes en vaardighede in gemeenskapswerk Metodes en vaardighede vir die gemeenskapswerkproses in die praktyk in 'n ontwikkelingskonteks: identifisering van kapasiteit en behoeftes in gemeenskappe, gemeenskapsdeelname en betrokkenheid; mobilisering van gemeenskapsaksie; funksies en vaardighede van ’n gemeenskapsprojekbestuurder; projekbeplanning; gemeenskapsprojekproses. Deel 2: Maatskaplikewerkintervensie: Groep Intervensie met behandelingsgroepe met klem op die proses en vaardighede; gevorderde groepleierskap; teoretiese benaderings tot werk met groepe.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes MWT 210, 220, MWP 261 +DS
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences