Jaarboeke

Maatskaplikewerkteorie 220


 
Modulekode MWT 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Gesinsontwikkeling en -begeleiding Gesinsfunksionering met spesifieke verwysing na die komponente van die intieme verhouding en gedrag en diversiteit in gesinne, ouerskap en hulpmiddels vir die assessering van gesinne. Deel 2: Spesialiteitsterreine Maatskaplikewerkdienste met individue, groepe en gemeenskappe, asook toepaslike beleid en wetgewing met betrekking tot substansafhanklikheid en gerontologie.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes MWT 110, 120, MWP 161+DS
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences