Jaarboeke

Maatskaplikewerkteorie 210


 
Modulekode MWT 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Deel 1: Maatskaplikewerkintervensie: Gemeenskap Die mandaat van gemeenskapswerk en gemeenskapsontwikkeling binne die konteks van ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsyn in Suid-Afrika. Bestudering van die proses van gemeenskapswerk en gemeenskapsontwikkeling met spesifieke fokus op verskeie benaderings tot gemeenskapsassessering, praktykmodelle, insluitend die rolle en tegnieke. Deel 2: Maatskaplikewerkintervensie: Individu en groep ‘n Teoretiese benadering tot werk met individue en groepe binne ‘n multikulturele konteks; kommunikasievaardighede en fases van die hulpverleningsproses.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes MWT 110, 120+DS
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share