Jaarboeke

Munisipale reg 410


 
Modulekode MRG 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Inleiding: algemene beginsels van plaaslike regering (b) Die transformasie van plaaslike regering (c) Die status en doelstellings van, en uitdagings vir plaaslike regering (d) Regsaard en verpligtinge van munisipaliteite (e) Samewerkende regering (f) Nuwe institusionele modelle vir plaaslike regering (g) Afbakening van jurisdiksies van plaaslike regerings (h) Samestelling en verkiesing van plaaslike regeringstrukture (i) Die rol van tradisionele leiers binne plaaslike regering (j) Magte en bevoegdhede (k) Politieke strukture (l) Munisipale dienste en ander funksionele aktiwiteite (m) Menslike hulpbronne en arbeidsregtelike kwessies (n) Munisipale finansies en fiskale bestuur (o) Ontwikkeling, beplanning en unieke plaaslike regeringsaangeleenthede
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences