Jaarboeke

Musiekopvoeding: Navorsingsmetodologie 702


 
Modulekode MOP 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Studente ontwikkel akademiese skryfvaardighede ten einde effektiewe navorsing te kan onderneem en die resultate daarvan korrek te vervat in navorsingsverslag, verhandeling of proefskrif.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences