Jaarboeke

Musiekopvoeding: Teorie en praktyk 701


 
Modulekode MOP 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Die module behels musiekopvoedingsaktiwiteite en -konsepte, nuwe neigings (soos kunsteopvoeding, -doelstellings en -uitkomste en -evaluasies). Die teoretiese basis om musiekopvoeding aan alle ouderdomsgroepe te leer word bestudeer, sowel as om gestruktureerde musiekles te beplan waarin kennis en musiekaktiwiteite gekombineer word.

Modulekrediete 40.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share