Jaarboeke

Miniverhandeling 804


 
Modulekode MND 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Die student moet ’n navorsingsvoorstel gedurende die tweede jaar van registrasie vir die LLM graad by sy/haar studieleier inhandig alvorens daar met die skryf van die miniverhandeling begin kan word. (b) ’n Miniverhandeling (MND 804) van minstens 15 000 woorde insluitende die voetnotas maar uitgesluit die inhoudsopgawe en die bibliografie, word vereis. Die miniverhandeling moet nie later nie as Augustus van die tweede jaar van registrasie vir die LLM-program by die studieleier ingehandig word. Die miniverhandeling moet handel oor die vakinhoud van een of ’n kombinasie van die LLM-modules waarvoor die student geregistreer is. ’n Versoek ten opsigte van die verlenging van die tydperk vir indiening van die miniverhandeling kan slegs deur die Dekaan verleen word, op aanbeveling van die LLM-komitee.
Modulekrediete 70.00
Voorvereistes RHP 801 en RHP 803
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Regsgeleerdheid Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences