Jaarboeke

Mediareg 420


 
Modulekode MDR 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB Capita selecta uit die media- en kommunikasiereg binne die raamwerk van die Grondwet, insluitend: a) Die filosofiese grondslae en geskiedenis van vryheid van spraak, en die rol van die media in ‘n demokrasie b) Artikel 16 van die Grondwet, en die beperkings op vryheid van uitdrukking c) Regsvergelykende oorsig van vryheid van spraak in die VSA, Kanada en Duitsland d) Laster (insluitend “on-line defamation“) e) Privaatheid f) Joernalistieke privilegie in die Suid-Afrikaanse reg g) Regulering van die advertensiewese h) Die Films en Publikasiewet 1996 i) Kinderpornografie
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences