Jaarboeke

Biomeganika 705


 
Modulekode MBK 705
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud In enige sportsoort is daar tegnieke van belang om sukses in die sportsoort te bewerkstellig. Om hierdie tegnieke te begryp is kennis van die basiese wiskunde en fisika (Newtonfisika) nodig. Hierdie beginsels, tesame met die reëls van sportsoorte (wat meganiese voordeel kan belemmer), die beperkinge van die mens se anatomie en fisiologie (om meganiese wins te ontwikkel), word in hierdie module aangebied. Aspekte van funksionele sportbestuur. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)
Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences