Jaarboeke

Gevorderde bewysreg 802


 
Modulekode LOE 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die module bestaan uit ’n capita selecta van aktuele aspekte met betrekking tot die bewysreg. Aspekte wat behandel word sluit in: (a) Die bepaling van relevantheid en die feitebevindingsproses: problematiese aspekte (b) Bewysregtelike aspekte van vonnisoplegging met spesifieke verwysing na die rol van die gedragswetenskappe (c) Deskundige getuies en die “hired gun”- verskynsel (d) ‘n Grondwetlike perspektief tov die privilegie teen selfinkriminasie (e) Spesifieke aspekte van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies (f) Bewysregtelike aspekte van die Wet op Seksuele Misdrywe
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Prosesreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences