Jaarboeke

Mediëring van leer 400


 
Modulekode LMD 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die funksie van leeronderhandelaar en fasiliteerder van leer as sentrale rol van die hoëronderwyspraktisyn. Toegepaste en geïntegreerde rolle van die praktisyn. Fasilitering van leer gemik op diverse behoeftes van leerders, insluitend leerders met spesiale behoeftes. Skep van leergeleenthede wat bevorderend is vir leer. Leerstylveelsydigheid en meervoudige intelligensies. Effektiewe onderwyskommunikasie. Implementering van strategieë en gebruik van bronne gepas vir die Suid-Afrikaanse konteks. Begeleiding van studente. Akademiese ontwikkeling oor die kurrikulum. Volwasseneleerteorie. Toepassing in outentieke praktyk.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences