Jaarboeke

Proefskrif: Kriminologie 990


 
Modulekode KRM 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud 'n Onderwerp wat deur die leerder gekies is, word onafhanklik nagevors. Die aard van die studie moet sodanig wees dat 'n betekenisvolle bydrae tot bestaande wetenskaplike kennis in die Kriminologie gemaak word. 'n Omvattende en gevorderde verslag moet oor die goedgekeurde projek opgestel word. Ander vereistes: Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing, wat binne die dissipline en interdisiplinêr waarde het. Beplanning, hulpbronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel asook akademiese en wetenskaplike leierskap.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences