Jaarboeke

Proefskrif: Kommunikasiebestuur 995


 
Modulekode KOB 995
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Die gewig van die navorsingskomponent (proefskrif en konsepartikel vir publikasie) dra 100% by tot die totale vereistes vir die graad. Alle voorgeskrewe modules dien as voorvereiste vir afhandeling van die proefskrif.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Afdeling Kommunikasiebestuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences