Jaarboeke

Sosiale en kulturele aspekte van kleding 311


 
Modulekode KLD 311
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Sosiaal-sielkundige en kulturele aspekte van kleding: Ontwikkeling van 'n raamwerk; die simboliese-interaktionisme as perspektief; die kognitiewe benadering. Ontwikkeling van die self: self en selfkonsep; die fisiese self as indikator: persoonlike waardes en norme. Voorkomsbestuur en aanbieding van die self: rolaanvaarding, identiteit, sosiale beheer en rolle in sosiale kognisie. Kulturele konteks en klere: weerspieëling van menslike aanpassing; kultuurskeppings (tegnies, moreel, seremoniële patrone); gemeenskappe en klere; skoonheidstandaarde en -ideale. Sosiale konteks, identiteit, verandering en klere; die gesin, politiek, godsdiens, ekonomie en die rol van klere as weerspieëling van die sosiale en persoonlike identiteite; mentefakte en identiteite; sosiale verandering en klere.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences