Jaarboeke

Wiskundige geletterdheid 320


 
Modulekode JWG 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Meetkunde en toepassings vir onderwysers: Volume en buite-oppervlakte; veelhoeke en hul eienskappe; analitiese meetkunde; transformasie meetkunde; sirkel meetkunde, bewyse; aksiomatiese stelsels; toepassings en modellering.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes JWG 220
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences