Jaarboeke

Wiskundige geletterdheid 220


 
Modulekode JWG 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Funksies, vergelykings, rye en reekse vir onderwysers:
Kombinasie van funksies; wiskundige modellering; eksponensiële funksies en hul grafieke; logaritmiese funksies en hul grafieke; eienskappe van logaritmes; eksponensiaal- en logaritmiese vergelykings; eksponensiële en logaritmiese modelle; stelsels van vergelykings en ongelykhede; rye en reekse.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes STK 113 of 123 geslaag met 40% (GS) behaal in die ander module of STK 110 of WTW 134
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences