Jaarboeke

Ingenieursgrafika en ontwerp 240


 
Modulekode JTT 240
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Hierdie module stel studente in staat om Ingenieursgrafika en ontwerp te verstaan en in die VOO-fase aan te bied. Die fokus is op intermediêre vryhand- en instrumenttekentegnieke gekontekstualiseeer vir die Departement van Onderwys se kurrikulumvereistes vir Isometriese tekeninge en Meganiese tekenkonvensies. Primêre- en sekondêre vervaardigingsprosesse insluitend vaste liggame. Beskrywende meetkunde. Praktiese toepassing van tegnieke.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes MGC 110, JTT 120, WTW 134 of WTW 114 of WTW 158
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences