Jaarboeke

Ingenieursgrafika en -ontwerp 110


 
Modulekode JTT 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Beskrywende meetkunde Ontwerpproses Tekenstandaarde, geometriese konsepte en konstruksies, skale, eerste- en derdehoekse projeksies, beskrywende meetkunde: punte, lynstukke en skuinsvlakke. Rekenaar-gesteunde ontwerp (CAD). Die kennis en vaardighede word in ‘n verpligte ontwerpprojek toegepas.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences