Jaarboeke

Fisiese wetenskappe onderwys 310


 
Modulekode JPC 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Toepassing van vektore in een en twee dimensies vir beweging en kragte.Newton se wette, Momentum, Arbeid en Energie, Golwe, Klank en Lig, Elektrostatika, Elektriese stroombane, Magnetisme, Elektromagnetisme, Elektrodinamika, Atoomstrukture, Chemiese binding, Chemiese reaksies, Stoichiometrie, Energie en Chemiese verandering, Reaksietempo, Chemiese ewewig, Elektrochemie, Ideale gasse, Eienskappe van materiale.

Modulekrediete 12.00
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences