Jaarboeke

Natuurwetenskappe Onderwys 310


 
Modulekode JNS 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Energie en Verandering: Meganika, Gravitasie, Warmte, Elektrisiteit, Magnetisme Materie en Materiale:  Atome, Elemente, Chemiese binding, Sure en Basisse, Redoks reaksies, Organiese chemie. Lewe en lewende dinge: Selle, Fotosintese, Respirasie, Genetika, Evolusie, Diversiteit, Mensbiologie, Ekosisteme.Die aarde en die ruimte: Samestelling van die aarde, Oppervlak van die aarde, Plaattektonika. Die son en die maan, Sterre.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences