Jaarboeke

Metodiek: Ingenieursgrafika en -ontwerp 304


 
Modulekode JMT 304
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Teoretiese onderbou van Ingenieursgrafika en Ontwerp, en konsepte spesifiek vir Ingenieursgrafika en Ontwerp sal aangespreek word; die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp in Suid-Afrika sal ondersoek word; instruksionele ontwerp, evaluering en reflektiewe praktyk in Ingenieursgrafika en Ontwerp hanteer word; beste praktyk in die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp word ondersoek. Mikro-onderrig word hanteer.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences