Modulekode | JMT 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Ontleding van die kurrikulum en beleidsdokumente vir Ingenieursgrafika en Ontwerp word gedoen. Lesontwerp in Ingenieursgrafika en Ontwerp word aangespreek. Die toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp word hanteer. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App