Jaarboeke

Metodiek van Lewenswetenskappe 308


 
Modulekode JMN 308
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Lewenswetenskappe, insluitend konseptuele veranderings en konsepte. Onderrig van Lewenswetenskappe in Suid-Afrika, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Natuurwetenskap onderrig. Beste praktyke.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share