Jaarboeke

Metodiek van Rekeningkunde 303


 
Modulekode JMD 303
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Rekeningkunde onderrig in Suid-Afrika; Beste praktyke, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Rekeningkunde  onderwys.

 

Modulekrediete 6.00
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Onderwysbestuur en -beleidstudies
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share