Jaarboeke

Leerondersteuning onderwys 402


 
Modulekode JLD 402
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die fasilitering van kennis en begrip van inklusiewe onderwys en insig in die oorsake van hindernisse tot leer. Die module fokus op die basiese identifikasie van leerprobleme en elementere diagnostieke assessering om vas te stel wat is die onderliggende oorsake van leerhindernisse sowel as die intervensiestrategieë binne die klaskamer sodat leerprobleme suksesvol bestuur kan word Skool gebaseerde ondersteuningssisteme en kurrikulum differensiasie. Die student sal leer hoe om die kurrikulum aan te pas vir leerders wat leerprobleme ervaar (insluitende leerders met gestremdhede en spesiale onderrigbehoeftes) en hoe om ondersteuning te bied aan hierdie leerders in die bou van ‘n positiewe selfbeeld.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 18 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences