Jaarboeke

Kunsopvoeding 300


 
Modulekode JKG 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Geskiedenis van kuns en teorie van visuele kuns word ondersoek. Die fokus word op Suid- Afrikaanse kuns geplaas, deur die bestudering van pioniers, insluitend kontemporêre neigings, style en tegnieke.Teoretiese raamwerke  in die interpretasie, analise en evaluering van visuele kultuurstudies word ondersoek. Klem word op interaksie van beeld en teksevaluering en analise van visuele kuns geplaas.

 

Modulekrediete 8.00
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences