Jaarboeke

Insolvensiereg 801


 
Modulekode ISR 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Hierdie module handel oor aspekte van die volgende onderwerpe: (a) Die aard en doel van die insolvensiereg met verwysing na die invorderingsproses (b) Die aanwending van die opbrengs en kontribusiepligtigheid (c) Sekwestrasie- en rehabilitasie- aansoeke (d) Die bates van die insolvente boedel (e) Die bates van die solvente gade (f) Onuitgevoerde kontrakte (g) Vernietigbare transaksies (h) Akkoord
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences