Jaarboeke

Internasionaleverhoudingeteorie 752


 
Modulekode IPL 752
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Studie van empiriese en normatiewe teorieë van internasionale verhoudinge, met spesifieke verwysing na die hedendaagse ontwikkeling en stand daarvan. Die klem val op die mate waarin dit tradisionele of postmodernistiese denke verteenwoordig en dit wegbeweeg van die mededingende paradigmas en perspektiewe wat die dissipline tans kenmerk. Grondige ontledings word ook gemaak van spesifieke deelteorieë, en van die bydrae van geselekteerde teoretici en hul werke.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences