Jaarboeke

Inligtingsontwerp (3) 300


 
Modulekode IOW 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Rekenaarvaardigheid en digitale tegnologie as medium vir ontwerp. Produksiebestuur: tegnologie en produksiesisteme vir papier- en skermgebaseerde media. Ontwerp as visuele kommunikasie: inhoud, gehoor, media en ontwerpstrategie. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, uitstallings-, redaksionele, advertensie- en reklame-ontwerp. Individuele ontwerpnavorsing.
Modulekrediete 50.00
Voorvereistes IOW 200, VKK 120, VKK 220
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week, 4 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences