Jaarboeke

Navorsingverslag 734


 
Modulekode INY 734
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Geslote module Dit word van studente verwag om 'n navorsingsverslag (5 000-7 000 woorde) (10 000-12 000 woorde) te skryf oor 'n onderwerp wat in oorleg met die dosente gekies word.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences