Modulekode | ILL 301 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module voorsien vir die integrasie van beeldskepping en visualisasie met geselekteerde Inligtingsontwerpuitkomstes. Persoonlike benaderings tot konseptualisasie, kritiese refleksie, outografiese styl en die gebruik van media word ontwikkel deur die verkenning van dieper vlakke van betekenis en visuele interpretasie. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ILL 201 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week, 4 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App