Jaarboeke

Beeldskepping en visualisasie (3) 301


 
Modulekode ILL 301
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module voorsien vir die integrasie van beeldskepping en visualisasie met geselekteerde Inligtingsontwerpuitkomstes. Persoonlike benaderings tot konseptualisasie, kritiese refleksie, outografiese styl en die gebruik van media word ontwikkel deur die verkenning van dieper vlakke van betekenis en visuele interpretasie.
Modulekrediete 50.00
Voorvereistes ILL 201
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week, 4 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share