Jaarboeke

Intellektuele goedere, skeppende bedrywe en uiting van idees 804


 
Modulekode IGZ 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

Die volgende aspekte sal aangespreek word:
(a) Outeursregwet 98 van 1978
(b) Wet op die Beskerming van Voordraers 11 of 1967
(c) Wet op die Registrasie van Outeursreg in Rolprente 62 of 1977
(d) Skeppende bedrywe en die reg
(e) Skeppende uitdrukking en die reg
(f) Outeursreg-verwante internasionale konvensies.
(g) Voldoening van SA wetgeing aan internasionale norme.
(h) Capita selecta insluitend: vereistes vir en verlening va outeursreg; omvang van en uitsonderings op outeursreg; inbreukmaking op outeursreg.
 

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences