Jaarboeke

Inligtings- en Kommunikasietegnologie 410


 
Modulekode ICT 410
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

ICT 410 bou op die basiese bevoegheid wat AIM 101 produseer en mik om studente se informasie en kommunikasie tegnologie geletterdheid te bevorder. Die hoof fokus van hierdie module is die bevordering van tegnologiese vaardighede deur middel van informasie en kommunikasie tegnologie vir pedagogiese, administratiewe en professionele praktyke van onderwysstudente. Hierdie module stel ICT bekend as ‘n kognitiewe en instruksionele hulpmiddel in onderwys en leer deur die as administratiewe funksie en professionele ontwikkeling.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes en prestasie op die vaardigheidstoets.
Kontaktyd 32 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences