Jaarboeke

Gemeenskapsverpleegkunde 120


 
Modulekode GVP 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Individuele, gesins- en gemeenskapsorg binne die konteks van gemeenskaps-verpleegkunde. Omvattende benadering tot die versorging van babas, kinders, vroue, mans en diegene in unieke omgewings of omstandighede (bv. bejaardes, haweloses, gemarginaliseerde gemeenskappe, noodsituasies en voortplantingsgesondheid). Algemene gemeenskapsgesondheidsprobleme. Oordraagbare siektes en immunisasie, MIV/Vigs. Chroniese fisieke en geestesgesondheidsprobleme. Sosiale patologie in die gemeenskap.
Modulekrediete 25.00
Voorvereistes GVP 110
Kontaktyd 1 ander kontak per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share