Jaarboeke

Mediese reg 410


 
Modulekode GRG 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Algemene grondslae van die geregtelike geneeskunde (b) Juridiese grondslae van die geneesheer/hospitaal-pasiënt-verhouding (c) Regverdigingsgronde vir geneeskundige ingrepe (d) Mediese nalatigheid en middellike aanspreeklikheid (e) Die pasiënt se privaatheid en mediese geheimhouding (f) Kunsmatige menslike voortplanting (g) Aanspreeklikheid vir "wrongful conception/birth/life" (h) Transseksualisme en geslagsveranderingsoperasies (i) Die moment van dood en genadedood (j) Aspekte van die mediese tugverhoor
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences