Jaarboeke

Anestesiologie 586


 
Modulekode GNK 586
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Basiese inleiding tot die onderliggende grondbeginsels van die teorie en praktyk van anestesiologie toepaslik vir die generalis. Leergeleenthede behels praktiese inwoning (voor Blok 18), formele interaktiewe lesings, werkswinkels en gevallestudies (tydens Blok 18).
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 8 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Anestesiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences