Jaarboeke

Kop en nek 485


 
Modulekode GNK 485
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die blok bied aan die student die geleentheid om deur middel van lesings, seminare, selfstudie en praktiese sessies in die kliniek, teater, saal, asook die vaardigheidslaboratorium, kennis en vaardighede te bekom ten opsigte van die voorkoming, diagnosering en behandeling van siektetoestande in die kop- en nekgebied. Klem word gelê op ‘n probleemgerigte en interdissiplinêre benadering.
Modulekrediete 33.00
Voorvereistes GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 311,SMO 380,SMO 382
Kontaktyd 5 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Oor-, Neus-, Keelheelkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences