Jaarboeke

Muskuloskeletale toestande 483


 
Modulekode GNK 483
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud 'n Studie van die bou en funksies, asook die siektes van die muskuloskeletale bewegingsapparaat in volwassenes en kinders, met die klem op die diagnose en behandeling van die belangrikste toestande, asook die aanleer van belangrike praktiese en kliniese vaardighede.
Modulekrediete 28.00
Voorvereistes GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 380,SMO 311,SMO 382
Kontaktyd 7 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Ortopedie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences