Jaarboeke

Longe en borskas 383


 
Modulekode GNK 383
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Bespreking van die belangrike siektes, ten einde ’n geheelbeeld van die siekte te verkry wat anatomie, fisiologie, patologie, farmakologie en kliniese geneeskunde insluit.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes BOK 280,GNK 288,BOK 284,GPS 280,BOK 281,GNK 283,GNK 286
Kontaktyd 12 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Interne Geneeskunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences