Jaarboeke

Mense en hul omgewing 127


 
Modulekode GNK 127
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die bio-psigososiale benadering tot gesondheidsorg; pasiënte binne hul gesins- en gemeenskapsverband, die rol van sielkunde in die generalis se werk; hoe pasiënte by hul siekte aanpas en met spanning saamleef; die gesondheidsorgstelsel in landelike Suid- Afrika; gesondheidsbevordering en -voorligting; die gebruik van elektroniese databasisse.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 6 lesings per week, 15 praktiese sessies per week, 5 seminare per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gesondheidswetenskappe: Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences