Jaarboeke

Kliniek en besprekingsklas 320


 
Modulekode DTT 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Praktykopleiding: Bestuur van ‘n dieetkundepraktyk. Inoefening van konsultasieproses en praktykbestuur in ‘n dieetkundekliniek.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes DTT 310
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Mensvoeding
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences