Jaarboeke

Uitvoerendekunstebestuur 709


 
Modulekode DRA 709
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module verken uitvoerende kunstebestuur binne plaaslike kontekste, ontwikkel strategieë om optredes te definieer, te posisioneer en te prys, om bemarkingstrategieë te formuleer en om benaderings tot die ontwerp en bestuur van mark-effektiewe organisasies te bied. Die module sluit ook professionele en ontwikkelingsbenaderings tot bemarking en bestuur in.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences