Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 452


 
Modulekode DNP 452
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Beginsels van professionele praktyk, verpleegpersoneelontwikkeling en onderrig in kliniese verpleegpraktyk. Verpleegkunde, etiek en die reg. Kontemporêre praktykaangeleenthede voortspruitend uit etos en die professionele verpleegpraktyk. Professionele selfregulering en die georganiseerde verpleegberoep. Privaat-verpleegprakty. Beplanning, implementering en evaluering van kliniese onderrig en indiensopleidingsprogramme, voortgesette ontwikkeling en lewenslange leer. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences