Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 352


 
Modulekode DNP 352
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Omvattende gemeenskapsverpleging. Perspektiewe en benaderings tot omvattende verpleegsorg en ondersteuning van gemeenskappe. Toepaslike statutêre beheer oor primêre gesondheidsorg (PGS) - praktyke in Suid-Afika. Toepaslike beramingsvaardighede. Seksueel-oordraagbare infeksies en oordraagbare siektes. Terapeutiese ondersteuning van die gemeenskap. Rehabilitatiewe ondersteuning van behoeftige gemeenskappe. Klem word gelê op die fasilitering en ondersteuning van selfsorg met betrekking tot fisieke, psigiese en omgewingsgesondheid en -welsyn. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences