Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 153


 
Modulekode DNP 153
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verpleegkundige hantering van noodsituasies en rampe in die gemeenskap. Die behoefte aan noodsorg. Voorsiening van nood-mediese dienste. Die impak van noodsituasies en rampe op die gemeenskap. Unieke behoeftes ten tye van buitengewone nood. Noodhulp en basiese voor-hospitaalse noodsorg. Psigiatriese noodgevalle: selfmoordrisiko, aggressie, selfvernietigende gedrag en emosionele trauma. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences