Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 152


 
Modulekode DNP 152
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Beramingsvaardighede (insluitend die beramingsonderhoud, beraming van psigiese behoeftes, basiese ondersoekvaardighede en noodsaaklike tekens), samestelling van ‘n databasis en behoeftelys en die prioritisering van behoeftes. Toepassing van die wetenskaplike benadering tot verpleging. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd Gemeenskapsbetrokkenheid, 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences